Shekinah se nuwe bou projek begin op 26 Februarie 2018

 

Die skoon maak proses begin op 16 Maart 2018

 

Die uitgrawings begin op 25 April 2018

 

Die plaveisel word gelê op 19 November 2018

 

Shekinah nuwe parkering is oop gestel

 

 

NEELS ENGELBREGHT

SEL: 073 785 6396  ” Slegs sms”

Neels Engelbrecht (2)

NEHEMIA 2:17

DAAROP SE EK VIR HULLE: JULLE SIEN DIE NOOD WAAR ONS IN IS, DAT JERUSALEM WOES Lê EN SY POORTE MET VUUR VERBRAND IS; KOM LAAT ONS DIE MUUR VAN JERUSALEM OPBOU DAT ONS NIE LANGER ‘n VOORWERP VAN SMAAD KAN WEES NIE

 

 

SHEKINAH NUWE BOU PROJEK 26 FEBRUARIE 2018

6 KRETCHMAR STRAAT

BRITS