Armand & Alida Bezuidenhout

Tye:

Dinsdae:
Uitreike- 18:00 tot 20:30

Donderdae:
Worship oefening- 18:00 tot 20:30

Vrydae:(einde van maand)
Fliek aande- 18:00 tot 21:00

Sondae:
Aanbiddings sel groep- 17:00 tot 17:30
Hoof Jeug en Jong Volwassene diens- 18:00 tot 21:00

Armand: 0795504527

Alida: 0792232393

Visie:

Ons visie is om vir die jeug n veilige en lekker plek te skep waar hul intimiteit met Abba Vader, Jesus en Heilige Gees kan vind.
Ons behartig om hul bewus te maak en toe te rus met al die gawes van die Heilige Gees en om hul in te skakel by hul passie/gawes (en leierskap) deur om vir hul geleenthede te skep. Ons hart is dat hul meer bewus sal raak en sal smag na n intieme verhouding met Jesus en om vir ander te wys dat dit meer pret is om die Here te dien as wat dit is om on die werld te wees. Ons wil die greep van die vyand oor ons jong mense breek en n pad van herstel en totale vryheid in God saam met hulle stap.

Missie:

Ons missie is om vir hulle so veel moontlik geleenthede te gee waar hul kan groei in hul gawes en leierskap, soos Bv straat Evangelisasie, preek beurte, Aanbiddings aande en leiding van sel groepe.
Ons maak gebruik van elke geleentheid om hul te onderrig in die Woord soos die Gees lei en om goeie saad te saai en te beraad waar nodig.

Soek eerste die Koningsheerskappy van God en Sy geregtigheid.

Matteus 6:33