• AGS Shekinah

    Ons is 'n Pinkster Kerk geleë in die pragtige dorpie Brits. Ons probeer om die liefde van God aan alle mense te wys en Jesus as voorbeeld te gebruik. U kan seker wees van 'n hartlike verwelkoming by enige van ons dienste en spesiale geleenthede. Ons webwerf is hier as 'n pad na ons kerk wat bestaan uit mense, van alle ouderdomme. “Ons is 'n eenheid wat uit baie dele bestaan. En alhoewel al sy dele baie is, vorm hulle een liggaam. So is dit met Christus.

Welkom by AGS Shekinah

Ons Opdrag

RED WAT VERLORE GAAN, SOEK DIE WAT STERWE. RUK HUL ONTFERMEND, UIT SONDE EN DOOD. WEEN OOR DIE DWALENDES, RIG OP WAT STRUIKEL. BRING HUL DIE LIEFDE VAN JESUS SO GROOT.

Volg Ons Op Facebook